Admin + Safety Rep
Bothaville · Full-time · Other
About the role
Algemene Inligting
Maatskappy: dfert
Pos: Admin + Safety Rep
Aansoeke: Stuur CV na cv@d-group.co.za
Responsibilities
-
Requirements
Vereistes en Vaardighede
Bestuurslisensie
Graad 12
Ondervinding in algemene kantooradministrasie
Goeie kennis van Microsoft Word en Excel
Afrikaans en Engels magtig wees
Kan in spanverband werk
Kennis van fabrieksveiligheid en -gesondheid
Ondervinding in kontrole van kunsmis, diesel en logboeke