Aflospos (1ste Kwartaal 2027) – Toerisme Graad 10–12 — Hoërskool Bothaville — The Go-To Guy Job Board

Aflospos (1ste Kwartaal 2027) – Toerisme Graad 10–12

Hoërskool Bothaville
Bothaville · Full-time · Education and Training

About the role

Hoërskool Bothaville
Poste Beskikbaar
Pos 4: Beheerliggaam-Aflospos (1ste Kwartaal 2027) – Toerisme Graad 10–12

Responsibilities

AANSOEKE & NAVRAE
Volledige CV’s, vergesel van stawende dokumente en verwysings, kan per e-pos gestuur word na: bhs@schoolink.co.za
Navrae: Mnr. Nico Pretorius - 082 309 1350
Sluitingsdatum: 9 November 2026 om 12:00

Requirements

VEREISTES
:Onderrigmedium is AFRIKAANS
Volledig voltooide aansoekvorm (Z83)
Toepaslike en erkende onderwyskwalifikasie
Geldige registrasie by SACE
Polisieklaring
Grondige kennis van KABV (CAPS)
Aktiewe betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →