Pos vir hardwerkende dame — Noord-Wes Grow cc — The Go-To Guy Job Board

Pos vir hardwerkende dame

Noord-Wes Grow cc
Bothaville · Full-time · Other

About the role

Besigheid
Noord-Wes Grow cc (Verskaffer van kunsmis en saad)
Posbeskrywing: Op soek na 'n hardwerkende dame om aan te sluit by 'n dinamiese span in die landboubedryf.

Responsibilities

Pligte
Debiteure & Krediteure
Bestellings
Produksie
Logistiek
Rekons (Rekonsiliasies)
Voorraadbeheer
Vergoeding & Aansoeke

Salaris: Sal bespreek word tydens die onderhoud.
Aansoeke: CV's kan gestuur word na admin@noordwesgrow.co.za.

Requirements

Vereistes
Moet op Pastel kan werk
Basiese kennis van Microsoft Word en Excel
Rekenaarvaardig
Sterk admin- en sekretariële vaardighede
Sterk verbale en kommunikasievermoë
Moet inisiatief en eienaarskap van werk kan neem

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →