Posvlak 1 – Ingenieursgrafika En Ontwerp Graad 10–12 vir 2027
Bothaville · Full-time · Education and Training
About the role
Hoërskool Bothaville
Poste Beskikbaar
Pos 2: Beheerliggaampos Posvlak 1 – Ingenieursgrafika En Ontwerp Graad 10–12
Responsibilities
AANSOEKE & NAVRAE
Volledige CV’s, vergesel van stawende dokumente en verwysings, kan per e-pos gestuur word na: bhs@schoolink.co.za
Navrae: Mnr. Nico Pretorius - 082 309 1350
Sluitingsdatum: 9 November 2026 om 12:00
Requirements
VEREISTES
:Onderrigmedium is AFRIKAANS
Volledig voltooide aansoekvorm (Z83)
Toepaslike en erkende onderwyskwalifikasie
Geldige registrasie by SACE
Polisieklaring
Grondige kennis van KABV (CAPS)
Aktiewe betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite