Onderwys Pos: Musiek GRAAD: 8-12 — Hoërskool Lichtenburg — The Go-To Guy Job Board

Onderwys Pos: Musiek GRAAD: 8-12

Hoërskool Lichtenburg
Lichtenburg · Full-time · Education and Training

About the role

HOËRSKOOL LICHTENBURG

Beheerliggaam
ONDERWYS POS BESKIKBAAR

VAK: Musiek GRAAD: 8-12

Responsibilities

BEGIN DATUM: 1 JANUARIE 2027

AANSOEKE SLUIT: 25 SEPTEMBER 2026
Belangstellende kandidate moet hulle CV's en afskrif van ID na adri@nwisp.co.za stuur.

Requirements

MINIMUM VEREISTES:

SARO/SACE geregistreer wees.

Klavier of enige ander musiekinstrument as hoofvak.

Sangvaardigheid sal as 'n aanbeveling dien.

Verantwoordelik wees vir die afrigting en begeleiding van die koor en ensemble

Betrokke wees by buitemuurse aktiwiteite.

Moet Afrikaans en Engels magtig wees.

Toepaslike graad in die vakgebied

Polisieklaringsertifikaat

Moet 'n verskil kan maak

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →