JNR Bestuurder — THE BROKEN POT — The Go-To Guy Job Board

JNR Bestuurder

THE BROKEN POT
Potchefstroom · Full-time · Management · R8 000 – R10 000 per month

About the role

’n mense-mens met passie vir restaurante en leierskap

OPSKRIF VIR EMAIL:
JNR BESTUURDER POSISIE

Responsibilities

WAT ONS VAN JOU VERWAG:

✔ Jy is ’n mense-mens – jy kan met kliënte praat en ’n span motiveer.

✔ Uitstekende kommunikasie en Pilot Ondervinding.

✔ Algemene administrasie en kan instruksies volg van die Senior Bestuurder.

✔ Kan besprekings en eposse, professioneel hanteer.

✔ Weet hoe om personeel te hanteer en opdragte te gee.

✔ Gekwalifiseerde Chef – kan help in die kombuis, berekeninge doen en nuwe idees vir die spyskaart voorstel.

✔ Kan beide BOH (Back of House) en FOH (Front of House) bestuur, maar meeste werk gaan BOH wees.

✔ Betroubaar, verantwoordelik en kan selfstandig werk.

✔ Van tyd tot tyd as kelner of in die kroeg werk.

Requirements

JY MOET BESKIK OOR:

• Ouderdom: 25 – 30 jaar oud

• ’n Motor met ’n geldige bestuurslisensie

• Bereid wees om skofte te werk, lang ure, vakansiedae en naweke.

• Ervaring en kennis van hoe ’n restaurant en kombuis werk.

BELANGRIK!

• Moet asseblief NIE aansoek doen as jy nie oor die bogenoemde beskik nie.

• As jy nie binne 2 weke iets van ons hoor nie, is jou aansoek onsuksesvol.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →