Junior Tikster
Klerksdorp · Full-time · Legal
About the role
📢 Ons span groei en ons is op soek na 'n jong, energieke Junior Tikster wat onmiddellik beskikbaar is om by ons kantoor in Klerksdorp aan te sluit.
Responsibilities
Geen vorige ondervinding nodig nie!
Volledige opleiding sal verskaf word.
Indien jy graag deel wil word van 'n gevestigde en dinamiese span, stuur jou CV na cv@vanzylattorneys.co.za
📍 Klerksdorp
📅 Aansoeke sluit sodra 'n geskikte kandidaat gevind word.
Requirements
Vereistes:
✅ Matrieksertifikaat
✅ Rekenaarvaardig
✅ Goeie tikvaardighede
✅ Netjies en professioneel
✅ Betroubaar en bereid om te leer
✅ Woonagtig in of naby Klerksdorp
✅ Onmiddellik beskikbaar