Werkgeleentheid vir 'n Jong Man
About the role
Alpha Drone Solutions
SPUIT EN STROOI DIENSTE
Bly buite, werk met die nuutste tegnologie!
WERKGELEENTHEID! VIR 'N JONG MAN
Hardwerkende jong man wat baie weg gaan werk en dit is baie harde werk!
📍 KLERKSDORP
Alpha Drone Solutions is op soek na 'n gemotiveerde, hardwerkende jong man wat nie bang is vir lang ure, uitdagings en die buitelewe nie.
Responsibilities
ONS BIED:
Moderne toerusting (T50 & T100)
Geleentheid om te groei en te ontwikkel
'n Dinamiese en professionele werkomgewing
Mededingende vergoeding
Avontuur, reis en ervarings in die landboubedryf
Indien jy belangstel, stuur asseblief jou CV na:
📧 alphadronedgi@gmail.com
Maak deel van iets groots!
Requirements
WAT ONS SOEK:
Goeie werksetiek en betroubaarheid
Bereid om lank ure te werk en te reis
Fiks, gesond en energiek
Positiewe ingesteldheid
Goeie selfdissipline en mekaar
'n Passie vir tegnologie, landbou en die buitelewe
Apply on The Go-To Guy Job Board →