Finansiële Rekenmeester — Quattro Fuels — The Go-To Guy Job Board

Finansiële Rekenmeester

Quattro Fuels
Potchefstroom · Full-time · Other

About the role

Wees deel van die Quattro Fuels Span!
Ons is opsoek na 'n Finansiële Rekenmeester.
As hierdie poste met JOU praat, en jy het die nodige ondervinding, stuur jou aansoek

Responsibilities

Voorbereiding en ontleding van finansiële state

Samestelling van maandelikse bestuursrekeninge

Grootboekrekonsiliasies en kontrole van finansiële transaksies

Begrotings, kontantvloeibeplanning en finansiële verslagdoening

Ondersteuning met oudits en statutêre vereistes

Requirements

B.Com Rekeningkunde graad

Voltooide klerkskap sal voorkeur geniet

Ervaring met Sage Evolution en CaseWare

Sterk Excel-, numeriese en analitiese vaardighede

Akkuraat, detailgerig en goed georganiseerd

Vermoë om onafhanklik te werk en sperdatums te haal

Slegs kandidate wat aan die vereistes voldoen, sal oorweeg word

Vergoeding sal tydens die onderhoud bespreek word

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →