Plaasbestuurder
About the role
PLAAS BESTUURDER
VIR GEMENGDE BOERDERY
Ons gemengde boerdery in Gerdau, Lichtenburg Distrik, is opsoek na 'n ervare en kundige plaasbestuurder om saam met die eienaar die boerdery optimaal, winsgewend, volhoubaar en koste-effektief te bestuur.
📅 DIENSAANVAARDING: OKTOBER 2026
🕒 AANSOEKE SLUIT: 23 SEPTEMBER 2026
Responsibilities
PLIGTE
Algehele kuddebestuur
Dieregesondheid
Reproduksiebestuur
Weidingsbestuur
Kalwer bestuur
Seleksie en vervanging
Totale produksie siklus van saai boerdery
Arbeid bestuur en benutting
Optimum produksie
Rekordhouding en admin
Algemene instandhouding, onderhoud en herstelwerk
Toerusting en voertuig diensbaar te hou
VOORDELE
Markverwante salaris
Oortyd betaling
Prestasie bonus
Gratis behuising
'n Voertuig vir werksdoeleindes
BELANGSTELLENDES
Stuur jou CV en verwysings na:
✉️ rankinjohn@me.com
📞 082 700 8106
Aansoeke sluit: 23 SEPTEMBER 2026
Requirements
DIE IDEALE KANDIDAAT
Nugter gewoontes
Ondervinding in saaiboerdery
Ondervinding in somergewasse op droëland
Ondervinding in alle meganiese van beesboerdery
Leergierig en aanpasbaar
Goeie interpersoonlike verhoudings
Meganiese aanleg
Goeie kommunikasie vermoë
Eienaarskap mentaliteit
Trots op sy werk
Apply on The Go-To Guy Job Board →