Admin Klerk
Klerksdorp · Full-time · Other
About the role
DC PLUMBING SERVICES – KLERKSDORP
POS: ADMIN KLERK
Ons is op soek na 'n gemotiveerde en betroubare persoon om by ons span aan te sluit.
Responsibilities
Sluit aan by ons span!
✉️ Stuur jou CV na: dc@plumberkld.co.za
📅 Sluitingsdatum: 28 September 2026
ℹ️ Indien jy geen terugvoering binne 2 weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan jou aansoek as onsuksesvol beskou word.
Requirements
VEREISTES:
Administratief georiënteerd
Goeie menseverhoudings
Moet onder druk kan werk
Eerlik en betroubaar
Sterk kommunikasievaardighede
Rekenaarvaardig
Gretig om te leer
Apply on The Go-To Guy Job Board →