JNR Bestuurder — THE BROKEN POT — The Go-To Guy Job Board

JNR Bestuurder

THE BROKEN POT
Potchefstroom · Full-time · Hospitality and Tourism · R8 000 – R10 500 per month

About the role

Jy is ’n mense-mens – jy kan met kliënte praat en ’n span motiveer.
Uitstekende kommunikasie en praktiese restaurant-ervaring.
Algemene administrasie en kan instruksies volg van die Senior Bestuurder.
Kan besprekings en e-posse professioneel hanteer.
Weet hoe om personeel te hanteer en opdragte te gee.
Gekwalifiseerde Chef – kan help in die kombuis, berekeninge doen en nuwe idees vir die spyskaart voorstel.
Kan beide BOH (Back of House) en FOH (Front of House) bestuur, maar meeste werk gaan BOH wees.
Betroubaar, verantwoordelik en kan selfstandig werk.
Van tyd tot tyd as kelner of in die kroeg werk.

Responsibilities

🚨 BELANGRIK!

HET JY NIE RELEVANTE RESTAURANT- EN WERK/LEIERSKAP-ERVARING NIE, MOET ASSEBLIEF NIE AANSOEK DOEN NIE.

Ons is NIE op soek na iemand wat ons van voor af moet leer hoe ’n restaurant werk nie. Jy moet reeds oor die nodige ervaring, kennis en vermoë beskik om die posisie te kan hanteer.

Moet asseblief NIE aansoek doen as jy nie oor die bogenoemde beskik nie.
As jy nie binne 2 weke iets van ons hoor nie, is jou aansoek onsuksesvol.

Requirements

Ouderdom: 25 – 30 jaar oud
’n Motor met ’n geldige bestuurslisensie
Bereid wees om skofte te werk, lang ure, vakansiedae en naweke.
Relevante restaurant- en bestuurs-/leierskapservaring.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →