Persoolnlike Assistent — Quattro Fuels — The Go-To Guy Job Board

Persoolnlike Assistent

Quattro Fuels
Potchefstroom · Full-time · Other

About the role

Wees deel van die Quattro Fuels Span!
Ons is opsoek na 'n Persoolnlike Assistent.
As hierdie poste met JOU praat, en jy het die nodige ondervinding, stuur jou aansoek

Responsibilities

Bestuur van dagboek, afsprake en vergaderings

Koördinering van korrespondensie, oproepe en opvolgaksies

Voorbereiding van dokumente, verslae en algemene administrasie

Proaktiewe ondersteuning aan bestuur

Diskrete hantering van vertroulike inligting

Requirements

Graad 12

Sterk organisatoriese vermoë en kan verskeie take gelyktydig bestuur

Uitstekende mondelinge en skriftelike kommunikasievaardighede

Vaardig in Microsoft Office en Google Workspace

Betroubaar, stiptelik en detailgerig

Vriendelike, professionele en hulpvaardige ingesteldheid

Kan onafhanklik en proaktief werk

Slegs kandidate wat aan die vereistes voldoen, sal oorweeg word

Vergoeding sal tydens die onderhoud bespreek word

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →