Sportdirekteur: Hokkie — Hoër Volkskool — The Go-To Guy Job Board

Sportdirekteur: Hokkie

Hoër Volkskool
Potchefstroom · Full-time · Education and Training

About the role

Hoër Volkskool Potchefstroom
1922 - 2022

Vakante Pos

Hoër Volkskool Potchefstroom beskik tans oor die volgende vakature:
Sportdirekteur: Hokkie

Responsibilities

PLIGTE:

Bestuur en koördineer van alle fasette van die skool se hokkieprogram

Seuns en meisieshokkie moet albei dieselfde aandag geniet

Implimentering en evaluering van afrigtingsprogramme

Bemarking en werwing van spelers

Opstel en bestuur van begroting

Aanbied van klinieke en fondsinsamelings

Afrigting op verskeie vlakke asook opleiding van afrigters

AANVANGSDATUM:
Vanaf 1 November 2026

Stuur u CV (saam met u ID, toepaslike kwalifikasies en verwysings) na cv@volkiespotch.co.za

SLUITINGSDATUM:
21 September 2026
Onderwerp van e-pos: Aansoek om betrekking: Direkteur Hokkie.

Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie.

Aansoeke wat per hand of op enige ander manier ingedien word, sal ook nie oorweeg word nie.

Indien u na 14 dae van die sluitingsdatum nie van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Requirements

VEREISTES:

Kennis en ervaring in hokkie binne die skoolstelsel

Skeidsregter kwalifikasie sal voordelig wees

Rekenaarvaardig

Hoë vlak afrigting sal voordelig wees

Sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →