Administratiewe Pos — CBT Electrical & Supplies — The Go-To Guy Job Board

Administratiewe Pos

CBT Electrical & Supplies
Potchefstroom · Full-time · Other

About the role

CBT Electrical & Supplies brei hul span uit en is tans op soek na geskikte kandidate vir die volgende post:

Responsibilities

💼 Administratiewe Pos
Ons is ook op soek na ’n georganiseerde, akkurate en proaktiewe persoon met ervaring in administrasie, aankope, voorraadbeheer en supplier-kommunikasie.
📍 Potchefstroom

Requirements

Eie betroubare voertuig & geldige rybewys Ervaring in administrasie & aankope Stock take & voorraadbeheer Safety file-bestuur Supplier-kommunikasie & sourcing Goeie rekenaar- en kommunikasievaardighede Kennis van elektriese produkte/suppliers is 'n voordeel Moet georganiseerd, akkuraat en proaktief wees

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →