Admin-pos
Lichtenburg · Full-time · Education and Training
About the role
WERKSGELEENTHEID | ADMIN POS BESKIKBAAR
Hoërskool Lichtenburg het ’n Admin-pos beskikbaar vanaf 1 Oktober 2026.
Ons is op soek na ’n betroubare, georganiseerde persoon wat onder druk kan werk en oor goeie administratiewe en kommunikasievaardighede beskik.
Responsibilities
📅 Begin datum: 1 Oktober 2026
📩 Aansoeke sluit: 28 Augustus 2026
Belangstellende kandidate moet hul CV en afskrif van ID stuur
Requirements
📌 Minimum vereistes:
• Kennis van ’n skakelbord en rekenaars
• Kennis van SASAMS en D6
• Goeie kommunikasievaardighede
• Kennis van ’n interkomstelsel
• Kennis van elektroniese hekke/toegangsbeheer
• Kennis van die skoolstelsel, bv. Aanvra en uitstuur van Ed-labkaarte