Gasvryheidstudies (VOO) Onderwyser — Hoërskool Brits — The Go-To Guy Job Board

Gasvryheidstudies (VOO) Onderwyser

Hoërskool Brits
Other · Full-time · Education and Training

About the role

HOËRSKOOL BRITS
KOERSVAS NA DIE KRUIN

Die volgende Departementeel- of Beheerliggaampos is beskikbaar:

GASVRYHEIDSTUDIES (VOO)

Hoërskool Brits is 'n top Afrikaanse skool wat jaarliks puik prestasies oplewer op akademiese-, sport- en kultuurgebied.

Ons is op soek na 'n entoesiastiese individu wat hou van uitdagings en om deel te word van ons puik onderwyskorps.

Responsibilities

Basiese verantwoordelikhede:

Onderrig van vakinhoud.

Opvoeding van leerders tot volwasseheid.

Buitemuurs (Volgens behoefte van Hoërskool Brits)

Requirements

Vereistes:

Volledige CV;

Toepaslike onderwyskwalifikasie en ondervinding;

'n Afskrif van identiteitsdokument;

SACE-sertifikaat;

Geldige bestuurslisensie.

Stuur u volledige aansoek aan: hsbrits@hsbrits.co.za

Sluitingsdatum: 5 Oktober 2026

Aanvangsdatum: Januarie 2027

Die Beheerliggaam behou die reg voor om die pos te enige tyd te wysig of terug te trek. Indien u nie binne twee weke ná die sluitingsdatum terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →