Drywers vir Bakkies en DIesel Bowser
Klerksdorp · Full-time · Other
About the role
NEWLYN LOGISTICS
MAKE EVERY DROP COUNT
2x DRYWERS BENODIG
VIR BAKKIES EN DIESEL BOWSER
AFLEWERING VAN DIESEL OP MYN SITES
Responsibilities
ONS BIED:
Stabiele werksomgewing
Mededingende vergoeding
Langtermyn groeigeleenthede
Werk saam met 'n top logistieke span
IS JY BETROUBAAR, VEILIGHEIDSGEWUS EN HET 'N PASSIE VIR DIENSLEWERING?
Dan wil ons jou in ons span hê!
STUUR JOU CV NA:
E-pos: logistics@newlyn.africa
Telefoon: 082 976 2232
Slegs kandidate wat aan die vereistes voldoen sal gekontak word.
Requirements
VEREISTES:
Moet EB of Kode 10 lisensie hê
Moet tussen 22 en 30 jaar wees
Sober gewoontes
Moet medies slaag
Apply on The Go-To Guy Job Board →