Afrikaans Huistaal (graad 8 – 12) Onderwyser — Hoërskool Ferdinand Postma High School — The Go-To Guy Job Board

Afrikaans Huistaal (graad 8 – 12) Onderwyser

Hoërskool Ferdinand Postma High School
Potchefstroom · Full-time · Education and Training

About the role

Hoërskool Ferdinand Postma High School

TROTS • TRADISIE • TOEKOMS

Meer as net 'n skool ... 'n familie!

BEHEERLIGGAAMAANSTELLING (MOONTLIK DEPARTEMENTEEL)

VAKANTE POS 2026 – POTCHEFSTROOM

AFRIKAANS HUISTAAL
DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA, 'N DUBBELMEDIUM SKOOL, NOOI U UIT OM AANSOEK TE DOEN.

Responsibilities

VEREISTES VIR DIE POS:
Toepaslike onderwyservaring in die aanbied van Afrikaans Huistaal (graad 8 – 12) sal voordelig wees.

Ervaring met die nasien van NSS-eksamens sal voordelig wees.

Ervaring in vakgebaseerde funksies bv. beplanning, assessering en moderering.

Sterk administratiewe vaardighede.

Bereidwilligheid om betrokke te raak by die skool se uitgebreide buitemuurse program.

Tweetalig (Afrikaans en Engels).

Requirements

KWALIFIKASIES:
Matrieksertifikaat.
Toepaslike BEd- of BA-graad met 'n nagraadse onderwyskwalifikasie waar nodig van 'n erkende instansie.
SARO-registrasie / SARO-nommer.
Skoon kriminële rekord.

STEL JY BELANG?
Dui die pos waarvoor jy aansoek doen duidelik aan (Afrikaans Huistaal).
AANVANGSDATUM: 01 Januarie 2027
AANSOEKE SLUIT: 18 September 2026 (12:00)
STUUR JOU AANSOEK AAN: admin@ferdies.co.za
SLUIT ASSEBLIEF DIE VOLGENDE IN: Dekbrief, volledige CV, kopieë van jou kwalifikasies en ID-dokument.

Let wel: Indien jy nie binne 5 werksdae na die sluitingsdatum terugvoer ontvang het nie, aanvaar asseblief dat jou aansoek ongelukkig nie suksesvol was nie.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →