Naaldwerk Instrukteur
Potchefstroom · Full-time · Education and Training
About the role
Amelia Nasorgsentrum is op soek na :
Naaldwerk Instrukteur
Kom word deel van ons dinamiese span wat die lewens van ons intellektueel gestremde inwoners verryk.
Aanvangs datum van Pos is 1 Oktober 2026
Responsibilities
Werksure
Maandae tot donderdae 8:00 -15:30
Vrydae 8:00 -13:00
Salaris : R 120 000 per jaar
Datum vir aansoeke sluit 30 Augustus 2026
Requirements
Vereistes :
Matriek Sertifikaat
Ondervinding in naaldwerk
Vermoe om effektief te kan demonstreer asook te kan kommunikeer
Geduld , vriendelikheid en behulpsaam
Tussen die ouderdom van 25 en 55 jaar
Geldige bestuurslisensie
Afrikaanssprekend
Onderwys ervaring sal van voordeel wees
Moet met intellektueel gestremde inwoners kan werk
Apply on The Go-To Guy Job Board →