Voltydse Kinderversorger
About the role
Voltydse Kinderversorger
In ons strewe om die beste sorg aan ons kinders te bied het Abraham Kriel Kinderhuis die volgende posisie beskikbaar.
Verantwoordelikhede:
Die fisiese, emosionele en opvoedkundige versorging van Tiener Dogters binne 'n huisopset.
Responsibilities
Pligbeskrywing:
Verpligte voltydse inwoning, privaat woonstel word voorsien
Vervoer van kinders soos benodig
Entoesiasme en lewenslus om by te hou met energieke kinders
Empatie en motivering volgens kinders se individuele behoeftes
Vermoë om 'n vertrouensverhouding met kinders op te bou
'n Gesonde leefstyl met Christelike waardes wat 'n voorbeeld vir kinders stel
Vermoë om onder druk en in 'n span te werk
Verslaggewing oor gedragsbestuur en ontwikkelingsplan vir elke kind
Opstel en implementering van beplande aktiwiteite, rekreasie en akademiese programme
Sluitingsdatum:
7 September 2026
Requirements
Minimum Vereistes:
Graad 12
Geldige Rybewys (PDP sal voordelig wees)
Polisie Klarings Sertifikaat
Voorkeur Vereistes:
Kwalifikasie as Kinder- en Jeugsorg Werker by die Raad van Maatskaplike Diens Professies (SACSSP) of gewillig om indiens opleiding te ontvang
Vorige ondervinding in kindersorg
Diensvoordele:
Kompeterende salaris met ruim verlof
Pensioenfonds en dertiende tjek
Opsie om aan meediese fonds te behoort (gedeeltelik deur werkgewer gesubsidiëer)
Kontakbesonderhede:
Tel: 018 294 5347
Adres: H/v Kruis & Viljoen Straat, Potchefstroom, 2531
Aansoeke: Aansoeke kan per e-pos aangestuur word na snradjunk@akpotch.co.za
Apply on The Go-To Guy Job Board →