Lewenswetenskappe (graad 8 – 12)
About the role
Hoërskool Ferdinand Postma High School
TROTS • TRADISIE • TOEKOMS
Meer as net 'n skool ... 'n familie!
BEHEERLIGGAAMAANSTELLING (MOONTLIK DEPARTEMENTEEL)
VAKANTE POS 2026 – POTCHEFSTROOM
Responsibilities
LEWENSWETENSKAPPE
Die beheerliggaam van Hoërskool Ferdinand Postma, 'n dubbelmedium skool, nooi u uit om aansoek te doen.
KWALIFIKASIES: Matrieksertifikaat.Toepaslike BEd- of BA-graad met 'n nagraadse onderwyskwalifikasie waar nodig van 'n erkende instansie.SARO-registrasie / SARO-nommer. Skoon kriminële rekord.
STEL JY BELANG?Dui die pos waarvoor jy aansoek doen duidelik aan (LEWENSWETENSKAPPE)
.AANVANGS DATUM AAN: 01 Januarie 2027
AANSOEKE SLUIT:18 September 2026 (12:00)
STUUR JOU AANSOEK: admin@ferdies.co.za
SLUIT ASSEBLIEF DIE VOLGENDE IN:Dekbrief, volledige CV, kopieë van jou kwalifikasies en ID-dokument.
Requirements
VEREISTES VIR DIE POS:
Toepaslike onderwyservaring in die aanbied van Lewenswetenskappe (graad 8 – 12) sal voordelig wees.
Ervaring met die nasien van NSS-eksamens sal voordelig wees.
Ervaring in vakgebaseerde funksies bv. beplanning, assessering en moderering.
Sterk administratiewe vaardighede.
Bereidwilligheid om betrokke te raak by die skool se uitgebreide buitemuurse program.
Tweetalig (Afrikaans en Engels).
Indien jy nie binne 5 werksdae na die sluitingsdatum terugvoer ontvang het nie, aanvaar asseblief dat jou aansoek ongelukkig nie suksesvol was nie.
Apply on The Go-To Guy Job Board →