Geregistreerde Verpleegkundige — Huis Maranata — The Go-To Guy Job Board

Geregistreerde Verpleegkundige

Huis Maranata
Bothaville · Full-time · Healthcare

About the role

Vakature: Geregistreerde Verpleegkundige
Instansie / Ligging: Huis Maranata, Bothaville (VVA)

Responsibilities

Vergoeding:
Salaris: Onderhandelbaar
Pensioenfonds Diensbonus
Sluitingsdatum: 2 Oktober 2026
Aansoeke:
Rig CV aan: Die Bestuurder, Huis Maranata
Epos: bestuurder@huismaranata.co.za
Let wel: Indien geen kommunikasie teen 8 Oktober 2026 ontvang is nie, beskou asb u aansoek as onsuksesvol.

Requirements

Posvereistes:
Erkende toepaslike kwalifikasie as Geregistreerde Verpleegkundige (SANC)
Bewys van registrasie by die Raad op Verpleging as Geregistreerde Verpleegkundige (kwitansie aangeheg)
Minimum 5 jaar toepaslike ondervinding
Rekenaarvaardig
Kennis van Wet op Ouer Persone (Wet 13 van 2006) asook Bejaardesorg (aanbeveling)
Geldige rybewys
Taalvaardig – Afrikaans, Engels – derde taal sal 'n aanbeveling wee

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →