Ingeskrewe Verpleeg Assistent — Huis Maranata — The Go-To Guy Job Board

Ingeskrewe Verpleeg Assistent

Huis Maranata
Bothaville · Full-time · Healthcare

About the role

Vakature: Ingeskrewe Verpleeg Assistent
Instansie / Ligging: Huis Maranata, Bothaville (VVA

Responsibilities

Vergoeding:
Salaris: Onderhandelbaar
Pensioenfonds Diensbonus
Sluitingsdatum: 2 Oktober 2026
Aansoeke:
Belangstellendes moet CV rig aan: Die Bestuurder, Huis Maranata
Epos: bestuurder@huismaranata.co.za
Let wel: Indien geen kommunikasie teen 8 Oktober 2026 ontvang is nie, beskou asb u aansoek as onsuksesvol.

Requirements

Posvereistes:
Bewys van registrasie by die Raad op Verpleging as Ingeskrewe
Verpleegster (kwitansie aangeheg)
Minimum 5 jaar toepaslike ondervinding
Rekenaarvaardig Kennis van Bejaardesorg (aanbeveling)
Geldige rybewys
Taalvaardig – Afrikaans, Engels – derde taal sal 'n aanbeveling wees
Polisieklaring

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →