Kantooradministrateur
Potchefstroom · Full-time · Administration
About the role
Flexi Linings is op soek na 'n betroubare en gemotiveerde kantooradministrateur.
Responsibilities
Algemene kantoor admininstrasie.
Datavaslegging en dokumentbeheer.
Verwerking van kwotasies en fakture op Sage.
Werk met Excel-spreadsheets en verslae vir voorraadbeheer en produksie.
Telefoonhantering en kliëntediens.
Ander administratiewe take soos benodig.
Beharting bemarking.
Requirements
Voltydse dame
Geldige rybewys
Ervaring in algemene kantooradministrasie
Kennis van Sage en Microsoft Excel
Goeie rekenaar- en administratiewe vaardighede
Afrikaans en Engels kan lees, skryf en praat.
Goeie kommunikasie- en organisatoriese vermoë
Stiptelik, eerlik en noukeurig met somber gewoontes