Koshuismatrone
Bothaville · Full-time · Education and Training
About the role
PLIGTE SLUIT IN:
Kombuisbestuur
Voedselvoorbereiding
Skoonmaak en handhawing van higiëne
Aankoop en bestuur van voorraad
Inspeksie en opdatering van bateregister
Bereid wees om in skofte te werk
Hulp verleen by skool- en koshuisfunksies
Hulp verleen met toergroepe tydens vakansies
Volledige CV's met begeleidende dokumente en verwysings kan per e-pos gestuur word na bhs@schoolink.co.za
'n Departementele oorplasing sal ideaal wees
Responsibilities
Navrae: Mnr. Nico Pretorius - 082 309 1350
Sluitingsdatum: 21 September 2026 om 12:00
Diensaanvaarding: 1 Oktober 2026 of so spoedig moontlik daarna
Requirements
Nodige qualifikasies
Apply on The Go-To Guy Job Board →