Admin en Sosiale Media Koördineerder
Klerksdorp · Full-time · Other
About the role
POS BESKIKBAAR
Admin en Sosiale Media Koördineerder
Ons nooi 'n dame onder die ouderdom van 35 om by ons dinamiese span aan te sluit. Hierdie pos is ideaal vir iemand wat entoesiasties, doelgerig en vol kreatiewe idees is.
Responsibilities
As jy aan die vereistes voldoen, van mense hou en daarvan hou om dinge lewendig te maak — vat 'n kans en doen aansoek!
STUUR EEN BLADSY CV
clientsccnt@gmail.com
Requirements
VEREISTE
Ervaring in administratiewe werk en Rekenaarvaardig wees
Goeie kennis van sosiale media platforms
Kreatief, sosiaal en kan in 'n span-dinamiek werk
Persoonlike assistent
Geen afhanklikes
Moet dadelik kan begin werk
Salaris sal bespreek word
Apply on The Go-To Guy Job Board →