Algemene Werker
Klerksdorp · Full-time · Other
About the role
DCS GROUPS
Electrical • Plumbing • Steelwork • Nutec
GESPESIALISEERDE RESIDENSIËLE, KOMMERSIËLE & INDUSTRIËLE DIENSTE, INSTALLASIES & HERSTELWERK
VAKATURE
Ons het ’n posisie beskikbaar vir onmiddellike indiensneming.
Responsibilities
Salaris en werksbeskrywing sal tydens die onderhoud bespreek word.
Doen Aansoek
Stuur asseblief jou CV na: info@dcsgroups.co.za
Requirements
Vereistes
’n Persoon met ’n geldige drywerslisensie.
Hardwerkend en betroubaar.
Bereid om prakties met die hande te werk vir algemene instandhouding en verwante take.