Au Pair
About the role
Au pair gesoek vir Gr 1 en Gr RR in Klerksdorp
AUPAIR GESOEK VIR JANUARIE 2027
Ons soek ’n liefdevolle, betroubare en verantwoordelike au pair om deel van ons gesin te word.
📚 Gr. 1-dogtertjie & Gr. RR-seuntjie
⏰ Kwartale: 12:50–17:00
☀️ Skoolvakansies: Flexi-ure (soms voldag) – sal bespreek word
🚗 Betroubare eie motor noodsaaklik
✝️ Christen & nie-roker
🎓 Onderwys studente welkom!
📩 CV’s sluit 4 Desember 2026
Onderhoude vir geskikte kandidate sal teen einde November 2026 plaasvind.
📧 aupairkids39@gmail.com | 📱 072 195 6076
Responsibilities
Pligte sluit in
Huiswerk en skooltake
Rondry na aktiwiteite
Algemene sorg en toesig
Hulp met daaglikse roetine
Enige ander ad hoc take wat mag voorkom
Requirements
Vereistes
Christen (geloof is vir die gesin belangrik)
Nie-roker nie
Noodhulp-opleiding sal tot voordeel wees
Betroubare eie motor en geldige bestuurslisensie
Verantwoordelik, liefdevol en betroubaar
Onderwysstudente is welkom