Hokkie Direkteur vir 2027
About the role
HOËRSKOOL WESVALIA
WERK WAARHEID WYSHEID
GEBALANSEERDE LEERDERS IS ONS PASSIE HOKKIEDIREKTEUR
SLUITINGSDATUM:
31 Oktober 2026 AANVANGSDATUM:
4 Januarie 2027 E-pos aan:
wesvalia@wesvalia.co.za • Geen laat aansoeke word aanvaar.
• Vergoedingspakket sal met kortlys bespreek word.
• Indien geen kommunikasie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons ontvang is nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Responsibilities
Pligte:
Insluitend, maar nie beperk tot:
• Bestuur en koördineer die administratiewe faset van Wesvalia se hokkieprogram.
• Implementering en evaluering van die administratiewe struktuur.
• Opstel en bestuur van die begroting en fondsinsameling.
• Bemarking van die hokkieprogram en astro.
• Noue samewerking met hoof van afrigting om klinieke en toernooie aan te bied en nuwe spelers te werf
Requirements
VEREISTES:
• Kennis en ervaring in sportadministrasie
• Sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede
• Rekenaarvaardig
• Goeie meenseverhoudinge en kommunikasievaardighede
• Vermoë om onder druk te werk
• Bemarkingsvaardighede