Natuurwetenskap en Tegnologie Gr 6 – 7 Onderwyser
Klerksdorp · Full-time · Education and Training
About the role
Posbesonderhede
Betrekking: Gr 6 – 7 Onderwyser
Vak: Natuurwetenskap en Tegnologie
Instansie: Laerskool Lahoff
Aanvangsdatum: 1 Januarie 2027
Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Oktober 2026 om 12:00
Responsibilities
Hoe om aansoek te doen
Stuur 'n volledige CV saam met 'n ID, matrieksertifikaat en ID-foto na: E-pos: lahoff@lahoff.co.za
Handaflewering: Handig in by die skoolkantoor
Requirements
Algemene Vereistes
Kwalifikasie: Gekwalifiseerde onderwyser (voltooide studies)
Registrasie: SACE geregistreerd
Vaardighede: Goeie kommunikasievaardighede
Buitemuurs: Sportafrigting van atletiek, rugby, krieket, hokkie en tennis