Onderwyspos 2027: Intermediêre / Senior Fase (Gr 4 – 5) Wiskunde
About the role
LAERSKOOL MEIRINGSPARK
GLO IN JOUSELF
Onderwyspos
Departementele / BL Aanstelling 2027
Intermediêre / Senior Fase (Gr 4 – 5)
Kom word deel van ons Dinamiese Parkies Span!
Responsibilities
📞 Vir enige navrae, kontak:Me Susan Dreyer by 083 225 4908
📅 Sluitingsdatum: 13 November 2026
📅 Aanstellingsdatum: Januarie 2027
✉️ Stuur volledige CV na: hoof@laerskoolmeiringspark.co.za
Indien u teen 15 November 2026 niks gehoor het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.
Requirements
Posvereistes:
Onderwyskwalifikasie: Intermediêre / Senior Fase
Afrikaans Onderrigtaal
Vakke: Wiskunde
Dinamiese, gedrewe persoon wat passievol is oor onderwys
Rekenaarvaardig
SACE Registrasie
Polisieklaringsertifikaat
Sport is 'n vereiste: Rugby, Krieket en Atletiek
Volledige CV