Onderwyspos Kleuterskool Juffrou — Gr RRR 2027 — Laerskool Meiringspark — The Go-To Guy Job Board

Onderwyspos Kleuterskool Juffrou — Gr RRR 2027

Laerskool Meiringspark
Klerksdorp · Full-time · Education and Training

About the role

LAERSKOOL MEIRINGSPARK
GLO IN JOUSELF
OnderwysposKleuterskool Juffrou — Gr RRR 2027
Kom word deel van ons dinamiese Parkies Span!

Responsibilities

📞 Vir enige navrae, kontak:Me Susan Dreyer by 083 225 4908
📅 Sluitingsdatum: 13 November 2026
📅 Aanstellingsdatum: Januarie 2027
✉️ Stuur volledige CV na: hoof@laerskoolmeiringspark.co.za
Indien u teen 15 November 2026 niks gehoor het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.

Requirements

Posvereistes:
Vroeër kinderontwikkeling diploma / onderwysgraad
Afrikaans Onderrigtaal
Dinamiese, gedrewe persoon wat 'n passie het vir klein kinders (4-5 jaar)
Rekenaarvaardig
Polisieklaringsertifikaat
Volledige CV

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →