Posvlak 1 – Onderwyser Landboutegnologie (Gr. 10 - 12) vir 2027 — Hoërskool TRIO High School — The Go-To Guy Job Board

Posvlak 1 – Onderwyser Landboutegnologie (Gr. 10 - 12) vir 2027

Hoërskool TRIO High School
Kroonstad · Full-time · Education and Training

About the role

Hoërskool Trio KroonstadPosvlak 1 – Onderwyser (BL-aanstelling)

Landboutegnologie (Gr. 10 - 12)

Siviele Tegnologie (Gr. 10 - 12)

Engels Huistaal & Eerste Addisionele Taal (Gr. 10 - 12)
Aansoeke vir bogenoemde betrekkings by Hoërskool TRIO word ingewag.

Responsibilities

Sluitingsdatum: 30 November 2026
Diensaanvaarding: 1 Januarie 2027
AANSOEK NA:
hr2@triohs.co.za
Vir navrae: Skakel Mnr. Hendré Kachelhoffer by 056-2125433 (kantoor-ure)
LW: Hoërskool TRIO is ’n dubbelmedium Afrikaans/Engelse skool
Indien u geen terugvoer ontvang nie, was u aansoek onsuksesvol

Requirements

Vereistes:
Relevante Akademiese Kwalifikasies
Bewyse van betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite
SACE-Sertifikaat
Klasse is dubbel-medium: taalvaardigheid in beide Engels en Afrikaans is dus ’n vereiste

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →