Posvlak 1 – Onderwyser Siviele Tegnologie (Gr. 10 - 12) vir 2027
About the role
Hoërskool Trio KroonstadPosvlak 1 – Onderwyser (BL-aanstelling)
Landboutegnologie (Gr. 10 - 12)
Siviele Tegnologie (Gr. 10 - 12)
Engels Huistaal & Eerste Addisionele Taal (Gr. 10 - 12)
Aansoeke vir bogenoemde betrekkings by Hoërskool TRIO word ingewag.
Responsibilities
Sluitingsdatum: 30 November 2026
Diensaanvaarding: 1 Januarie 2027
AANSOEK NA:
hr2@triohs.co.za
Vir navrae: Skakel Mnr. Hendré Kachelhoffer by 056-2125433 (kantoor-ure)
LW: Hoërskool TRIO is ’n dubbelmedium Afrikaans/Engelse skool
Indien u geen terugvoer ontvang nie, was u aansoek onsuksesvol
Requirements
Vereistes:
Relevante Akademiese Kwalifikasies
Bewyse van betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite
SACE-Sertifikaat
Klasse is dubbel-medium: taalvaardigheid in beide Engels en Afrikaans is dus ’n vereiste