Werksman / Stoorman
Kroonstad · Full-time · Other
About the role
Besigheid & Rol
Maatskappy: MBA Supplies
Pos: Werksman / Stoorman
Profiel: 'n Jong, dinamiese man tussen 18–22 jaar oud om by die span aan te sluit vir stoor- en algemene werk.
Responsibilities
Aansoekproses & Belangrike Datums
Aansoeke: Slegs per e-pos na melanie@mbasupplies.co.za (geen inloop-CV's sal aanvaar word nie).
Sluitingsdatum: 10 November 2026
Requirements
Vereistes
Moet 'n geldige bestuurderslisensie hê
Skoon en netjiese voorkoms
Bereid wees om hard te werk