Baba-juffrou vanaf Januarie 2027
About the role
Harties Vlinders Kleuter Akademie
Geleë in Hartbeespoort
Waar klein hartjies liefde ontvang en klein vlerkies leer vlieg!
ONS SOEK 'N BABA-JUFFROU!Is jy liefdevol, energiek en passievol oor die versorging en ontwikkeling van babas en peuters?
Ons is op soek na 'n toegewyde baba-juffrou om vanaf Januarie 2027 by ons span aan te sluit.
Responsibilities
AANVANGSDATUM: Januarie 2027
SALARIS EN WERKSURE: Sal tydens die onderhoud bespreek word.
SLUITINGSDATUM: Vrydag 20 November 2026
STUUR JOU CV NA: 0826776164@vodamail.co.za
Geen WhatsApp-boodskappe of telefoonoproepe sal beantwoord word nie.
Slegs CV's wat per e-pos ontvang word, sal oorweeg word.
Requirements
VEREISTES:
Goedversorgde dame tussen 30 en 45 jaar
Gemotiveerd en energiek Lief vir babas en peuters
Hardwerkend, met ondervinding in die versorging van babas en peuters
Nie-roker
Eie vervoer
Afrikaanssprekend, met goeie menseverhoudings
NQF-vlak 4-kwalifikasie sal voordelig wees