Graad 1 Onderwyser
Other · Full-time · Education and Training
About the role
VAKATURE BESKIKBAAR
Graad 1 Onderwyser
Beheerliggaamvakature
Responsibilities
Diensaanvaarding: 01 Januarie 2027
Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 Oktober 2026 Dien 'n volledige CV, SARO sertifikaat, kwalifikasie & akademieserekord in by
admin1@lswollies.co.za NAVRAE:
Mnr. Jean Booyse
083 847 0832 LAERSKOOL WOLMARANSSTAD
WERK EN SKITTER Slegs kandidate wat op die finale kortlys geplaas word, sal vir 'n onderhoud gekontak word.
Requirements
Posvereistes:
• Uitstekende menseverhoudings
• Goeie administratiewe- en organisatoriese vermoë
• Rekenaargeletterd
• Verpligte buitemuurse betrokkenheid
• SARO geregistreerd
• PDP sal voordelig wees
• Polisieklaringsertifikaat as genooi word vir 'n onderhoud.