Graad 3-onderwyser vir 2027
About the role
📢 VAKANTE POS: GRAAD 3-ONDERWYSER 🍎📚
Ons is op soek na 'n toegewyde, passievolle en dinamiese onderwyser om deel van ons skoolfamilie te word!
Pos:Graad 3-onderwyser
Aanvangsdatum:1 Januarie 2027
Aansoeke sluit:
📅 27 November 2026
⏰ 09:00
Belangstellendes kan hul CV by die skoolkantoor inhandig of per e-pos stuur na:
📧 admin@ldsskool.co.za
Responsibilities
Aansoeke word ingewag vir die volgende Beheerliggaampos
GRONDSLAGFASE – GRAAD 3
AFRIKAANS HUISTAAL, ENGELS EAT, WISKUNDE, LEWENSVAARDIGHEID
Diensaanvaarding: 1 Januarie 2027
AANSOEK MOET INSLUIT:
Dekbrief
Volledige CV en Akademiese uitslae (Matriek en Universiteit)
Onderwyskwalifikasie (Bv. B.Ed) SACE - registrasie
Afskrif van Identiteitsdokument
Getuigskrifte
Enige ander relevante kwalifikasies, sertifikate, akademiese rekords ens.
Twee onlangse referente met kontakbesonderhede
CV'S KAN PER E-POS GESTUUR WORD OF BY DIE KANTOOR INGEHANDIG WORD:
admin@ldsskool.co.za
Aansoeke sluit Vrydag, 27 November om 09:00
Vir enige navrae kontak: Lana Smit - 078 588 5406
Salaris sal met suksesvolle kandidaat bespreek word
Die Beheerliggaam behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie
Requirements
POSVEREISTES:
Sterk pedagogiese vaardighede en ’n liefde vir onderrig.
Toewyding aan ’n vol en aktiewe skoolprogram, insluitend:
Sportbetrokkenheid (afrigting/organisering)
Kultuurbystand (bv. revue, konsert, redenaars ens.)
Deelname aan skoolgeleenthede en -aktiwiteite
Spanwerk en goeie kommunikasie en leierskapvaardighede
Betroubaarheid, entoesiasme en bereidwilligheid om by te dra tot die skool se visie en missie