Grondslagfase (Gr. 1-3) vir 2027
About the role
KOSTERSKOOL VAKATURE
4 x BEHEERLIGGAAM
1 x DEPARTEMENTEEL
🎓 Taalmedium: Afrikaans
Responsibilities
Sluitingsdatum: 27 Oktober 2026
Diensaanvaarding: Januarie 2027
CV's kan gestuur word na admin@kosterskool.co.za en moet die volgende dokumentasie insluit:
• Toepaslike onderwyskwalifikasie en ervaring.
• 'n SACE-sertifikaat.
• 'n ID-dokument.
• Polisieklaringsertifikaat
Requirements
✔ Vereistes
• Geskikte kwalifikasie is 'n vereiste.
• Onderrig van vakinhoud.
• Betrokkenheid op kulturele en sportgebied is 'n vereiste (sportkwalifikasie sal voordelig wees).
• Rekenaarvaardig.
• Koshuisinwoning beskikbaar.
Indien u geen terugvoer teen 6 November 2026 ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Die Beheerliggaam behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.