Landbouwetenskap (Gr. 10-12) vir 2027 — Kosterskool — The Go-To Guy Job Board

Landbouwetenskap (Gr. 10-12) vir 2027

Kosterskool
Other · Full-time · Education and Training

About the role

KOSTERSKOOL VAKATURE
4 x BEHEERLIGGAAM
1 x DEPARTEMENTEEL
🎓 Taalmedium: Afrikaans

Responsibilities

Sluitingsdatum: 27 Oktober 2026
Diensaanvaarding: Januarie 2027
CV's kan gestuur word na admin@kosterskool.co.za en moet die volgende dokumentasie insluit:
• Toepaslike onderwyskwalifikasie en ervaring.
• 'n SACE-sertifikaat.
• 'n ID-dokument.
• Polisieklaringsertifikaat

Requirements

✔ Vereistes
• Geskikte kwalifikasie is 'n vereiste.
• Onderrig van vakinhoud.
• Betrokkenheid op kulturele en sportgebied is 'n vereiste (sportkwalifikasie sal voordelig wees).
• Rekenaarvaardig.
• Koshuisinwoning beskikbaar.

Indien u geen terugvoer teen 6 November 2026 ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Die Beheerliggaam behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →