Onderwyser pos Wiskunde gr. 4–7 vir 2027 — Hoërskool Salomon Senekal Viljoenskroon — The Go-To Guy Job Board

Onderwyser pos Wiskunde gr. 4–7 vir 2027

Hoërskool Salomon Senekal Viljoenskroon
Other · Full-time · Education and Training

About the role

Hoërskool Salomon Senekal
Viljoenskroon ONDERWYSER
Wiskunde gr. 4–7
Departementeel

Responsibilities

CV moet gewaarmerkte afskrifte (nie ouer as 6 maande nie) van ID, Gr.12-sertifikaat, kwalifikasies asook SACE-sertifikaat en belastingnommer bevat. Aansoekproses:
• Aansoek kan by skoolkantoor afgegee word.
• Vir aandag: Die Skoolhoof
hoof@salomonsenekal.co.za Sluitingsdatum:
30 Oktober 2026 Diensaanvaarding: 1 Januarie 2027 Navrae: 056 343 2616 / 2195 Slegs kortlyskandidate sal gekontak word.
*Die beheerliggaam behou die reg om nie 'n aanstelling te maak nie.

Requirements

Vereistes:
• Kandidaat moet gekwalifiseerd wees om bogenoemde vakke aan te bied.
• Taal van onderrig: Afrikaans
• Buitemuurse betrokkenheid sal 'n vereiste wees.
• Koshuisverblyf beskikbaar

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →