Onderwyspos 2027: Inter-Sen Fase (Graad 4-5) Wiskunde, Natuurwetenskappe & Afrikaans — Laerskool Noordvaal Primary, Orkney — The Go-To Guy Job Board

Onderwyspos 2027: Inter-Sen Fase (Graad 4-5) Wiskunde, Natuurwetenskappe & Afrikaans

Laerskool Noordvaal Primary, Orkney
Other · Full-time · Education and Training

About the role

Laerskool Noordvaal Vakature
Beheerliggaampos
Moontlike toekomstige departementele aanstelling kan op grond van prestasie in die pos oorweeg word.
Inter-Sen Fase (Graad 4-5)Vakaanbieding in die fase: Wiskunde, Natuurwetenskappe & Afrikaans

Responsibilities

Salaris: Sal in die onderhoud bespreek word

Aansoeke moet vergesel word met 'n volledige CV, verwysings en bewys van kwalifikasies.

Stuur na: noordvaal@koshcom.co.za of handig in by Laerskool Noordvaal se kantoor - h/v Byron- en Stevensonstraat, Orkney (018 473 4144).

📅 Sluitingsdatum: 30 Oktober 2026

📅 Aanvangsdatum: 1 Januarie 2027

Requirements

Vereistes:
'n Erkende BEd-onderwyskwalifikasie
Kandidate moet in besit wees van 'n geldige SACE-sertifikaat
Buitekurrikulêre betrokkenheid (sport-/kultuurafrigting)
Ervaring sal in die kandidaat se guns tel

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →