Onderwyspos 2027: Inter-Sen Fase (Graad 6-7) Wiskunde en Afrikaans
About the role
Laerskool Noordvaal Vakature
Beheerliggaampos
Moontlike toekomstige departementele aanstelling kan op grond van prestasie in die pos oorweeg word.
Inter-Sen Fase (Graad 6-7)Vakaanbieding in die fase: Wiskunde en Afrikaans
Responsibilities
Salaris: Sal in die onderhoud bespreek word
Aansoeke moet vergesel word met 'n volledige CV, verwysings en bewys van kwalifikasies.
Stuur na: noordvaal@koshcom.co.za of handig in by Laerskool Noordvaal se kantoor - h/v Byron- en Stevensonstraat, Orkney (018 473 4144).
📅 Sluitingsdatum: 30 Oktober 2026
📅 Aanvangsdatum: 1 Januarie 2027
Requirements
Vereistes:
'n Erkende BEd-onderwyskwalifikasie
Kandidate moet in besit wees van 'n geldige SACE-sertifikaat
Buitekurrikulêre betrokkenheid (sport-/kultuurafrigting)
Ervaring sal in die kandidaat se guns tel