Onderwyspos 2027: LSEN
About the role
Laerskool Noordvaal Vakature
Beheerliggaampos
Moontlike toekomstige departementele aanstelling kan op grond van prestasie in die pos oorweeg word.
LSEN
Ondersteuning en begeleiding van leerders met spesiale onderwysbehoeftes.
Relevante kennis, opleiding of kwalifikasies in LSEN-onderwys sal tot u voordeel strek.
Responsibilities
Salaris: Sal in die onderhoud bespreek word
Aansoeke moet vergesel word met 'n volledige CV, verwysings en bewys van kwalifikasies.
Stuur na: noordvaal@koshcom.co.za of handig in by Laerskool Noordvaal se kantoor - h/v Byron- en Stevensonstraat, Orkney (018 473 4144).
📅 Sluitingsdatum: 30 Oktober 2026
📅 Aanvangsdatum: 1 Januarie 2027
Requirements
Vereistes:
'n Erkende BEd-onderwyskwalifikasie
Kandidate moet in besit wees van 'n geldige SACE-sertifikaat
Buitekurrikulêre betrokkenheid (sport-/kultuurafrigting)
Ervaring / kundigheid in die gebied sal in die kandidaat se guns tel