Vakante Kleuterskool Onderwyserpos Beskikbaar Ouderdomme 2 – 5 Jaar Vir 2027 — Volkskool Ventersdorp CVO — The Go-To Guy Job Board

Vakante Kleuterskool Onderwyserpos Beskikbaar Ouderdomme 2 – 5 Jaar Vir 2027

Volkskool Ventersdorp CVO
Other · Full-time · Education and Training

About the role

Aansoeke word ingewag vir die bogenoemde poste by Volkskool Ventersdorp vir CVO.

Responsibilities

Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 November 2026
Let Wel: Onderhoude sal gevoer word 25 November 2026
Stuur asseblief u volledige dokumentasie aan die Voorsitter: Mnr Francois Fourie
Eposadres: sooisfourie@gmail.com of cvo.vsd@nwisp.co.za

Requirements

VEREISTES:
• Minimum vereiste – Graad 12
• 'n Erkende ECD-kwalifikasie, soos 'n NQF- vlak 4 of 5 in vroeëkinderontwikkeling, of 'n toepaslike onderwyskwalifikasie sal voorkeur geniet
• Geldige polisieklaring
• Vorige ervaring in 'n kleuterskool of dagsorgsentrum sal 'n voordeel wees
• Moet voldoen aan die Etos van die BCVO.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →