Vakante Onderwyserpos Beskikbaar Graad 2 - 3 Vir 2027
Other · Full-time · Education and Training
About the role
Aansoeke word ingewag vir die bogenoemde poste by Volkskool Ventersdorp vir CVO.
Responsibilities
Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 November 2026
Let Wel: Onderhoude sal gevoer word 25 November 2026
Stuur asseblief u volledige dokumentasie aan die Voorsitter: Mnr Francois Fourie
Eposadres: sooisfourie@gmail.com of cvo.vsd@nwisp.co.za
Requirements
VEREISTES:
• Nodige onderwyskwalifikasie
• Geldige SARO-registrasie
• Geldige polisieklaring
• Moet voldoen aan die Etos van die BCVO.