Vakante Onderwyserposte Beskikbaar Graad 4 - 9 Vir 2027
Other · Full-time · Education and Training
About the role
Aansoeke word ingewag vir die bogenoemde poste by Volkskool Ventersdorp vir CVO.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 November 2026
Let Wel: Onderhoude sal gevoer word 25 November 2026 Stuur asseblief u volledige dokumentasie aan die Voorsitter: Mnr Francois Fourie Eposadres: sooisfourie@gmail.com of cvo.vsd@nwisp.co.za
Responsibilities
Vakke waarvoor aansoek gedoen kan word:
Natuurwetenskap
CLO
Lewenswetenskap
Rekeningkunde (EBW)
Geografie
Besigheidstudie (EBW)
Geskiedenis
Tegnologie
Fisiese Wetenskappe
Bybel
Requirements
VEREISTES:
• Nodige onderwyskwalifikasie
• Geldige SARO-registrasie
• Geldige polisieklaring
• Moet voldoen aan die Etos van die BCVO.