Vakante pos vir 2027: Gr. R Onderwyseres — Laerskool Brits — The Go-To Guy Job Board

Vakante pos vir 2027: Gr. R Onderwyseres

Laerskool Brits
Other · Full-time · Education and Training

About the role

Laerskool Brits is 'n skool van uitnemendheid in die Noordwes Provinsie. Ons bied uitstekende geleenthede vir 'n gekwalifiseerde individu. Ontwikkel uself binne 'n rustige omgewing en word deel van ons dinamiese Personeelkorps.

Responsibilities

BEHEERLIGGAAMAANSTELLING
Taal van Onderrig: Afrikaans
Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2027
POS: Gr. R Onderwyseres

Requirements

VEREISTES
Erkende Onderwyskwalifikasie (VKO).
SACE Registrasie.
Dinamiese persoon met 'n geldige rybewys.
DIE VOLGENDE SAL VOORKEUR GENIET:
Liefde en aanvoeling vir kinders.
Organisasievermoë.
Netbal- en Hokkie-afrigting.
Rekenaarvaardig.

AANSOEKE Voltooi die Dekblad en stuur dit saam met 'n volledige CV aan: Die Hoof britsadmin@lsbrits.co.za
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: Woensdag, 21 Oktober 2026.

Indien u teen Donderdag, 29 Oktober 2026 nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar asb dat u aansoek onsuksesvol was. Laerskool Brits Beheerliggaam behou die reg voor om geen aanstelling ten opsigte van die geadverteerde pos te maak nie.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →