Vakante pos vir 2027: InterSen Fase (Gr. 4-7) Wiskunde en Tale Onderrig
About the role
Laerskool Brits is 'n skool van uitnemendheid in die Noordwes Provinsie. Ons bied uitstekende geleenthede vir 'n gekwalifiseerde individu. Ontwikkel uself binne 'n rustige omgewing en word deel van ons dinamiese Personeelkorps.
Responsibilities
BEHEERLIGGAAMAANSTELLING T
aal van Onderrig: Afrikaans
Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2027
POS: BEHEERLIGGAAMAANSTELLING Taal van Onderrig: Afrikaans
Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2027
POS: InterSen Fase (Gr. 4-7) Wiskunde en Tale Onderrig
Requirements
VEREISTES
Erkende Onderwyskwalifikasie (VKO).
SACE Registrasie.
Dinamiese persoon met 'n geldige rybewys.
DIE VOLGENDE SAL VOORKEUR GENIET:
Liefde en aanvoeling vir kinders.
Organisasievermoë.
Rugby- en Krieketafrigting.
Rekenaarvaardig.
AANSOEKE
Voltooi die Dekblad en stuur dit saam met 'n volledige CV aan:
Die Hoof britsadmin@lsbrits.co.za
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: Woensdag, 21 Oktober 2026.
Indien u teen Donderdag, 29 Oktober 2026 nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar asb dat u aansoek onsuksesvol was. Laerskool Brits Beheerliggaam behou die reg voor om geen aanstelling ten opsigte van die geadverteerde pos te maak nie.
Apply on The Go-To Guy Job Board →